NS Kreatiewe Ontwerp

Wat ons vir jou kan doen

JOU BOEKOMSLAG is jou vertoonvenster. Die buite- /en agterblad van jou boek is van uiterste belangrik. Dit dra positief by tot die verkope van ‘n publikasie en komplimenteer jou skrywe. ‘n Interessante omslag trek aandag. Ons bied graag ons dienste aan vir grafiese werk wat jou nuwe publikasie sal benodig. Die koste sal bepaal word deur wat verlang word (minimum R500.00 – R650.00). Jy ontvang meer as een omslag om van te kies. Daar is nie ‘n maksimum hoeveelheid voorbeelde as voorlegging nie, want ons ontwerp tot jy tevrede is.

Ons vervaardig ook kort, unieke videos om jou boek bekend te stel teen ‘n lae tarief, omdat ons graag wil bydra tot die sukses van jou boek se verkope. Ons videos is gewild en die koste is ongeveer R300.00 tot R350.00 per video.

Video’s vir bemarking van jou boek

Bemark jou boek met unieke foto’s saamgestel deur NS Kreatiewe Ontwerpe!

NICO WEB 2

smartmockups_k4zot183

4 thoughts on “NS Kreatiewe Ontwerp

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s